As a professional assistant at the firm, Nicolene renders her services in the estates and conveyancing departments of the firm.

After matriculating at High School Schweizer-Reneke in 2009, Nicolene furthered her studies at the North-West University, Potchefstroom in 2010, and in 2013, obtained her LL.B degree. Nicolene then moved to Bloemfontein where she did her articles at Rosendorff Reitz & Barry Attorneys. She also attended the Law Society of South Africa’s LEAD School for Legal Practice. As a dedicated student, she finished top of her class in legal costs, criminal court practice, as well as Attorneys’ Bookkeeping. Nicolene’s dream came true when she was admitted as an attorney of the Free State High Court in Bloemfontein in April 2015. She joined Kotzé Low Swanepoel in March 2017.

Nicolene believes that if something is worth doing, then it must be done to the best of your ability.

Clients Testimonials

Graag wil ek namens die SA Nasionale bloeddiens baie dankie se vir jul ondersteuning, Bemarking en hulp met ons bloedskenk dag te Vryburg op MAANDAG 30 Julie 2018.

 

Ons mikpunt vir die dag was 32 eenhede bloed, wat selde bereik word, maar met jul hulp en ondersteuning het ons 41 eenhede heelbloed getap, dit beteken ons kan 123 lewens red.  Elke eenheid bloed wat geskenk word kan 3 pasiente se lewens red.

Ons het ook 5 eenhede dubbele rooiselle gekry, dit is bloedskenkers wat 2 eenhede rooibloedselle op n slag skenk.

 

Graag wil ek Ruan Wolmarans uitsonder wat die heeltyd by die bloedskenk kliniek was, gehelp het koekies en koeldrank vir die skenkers gee, en so vriendelik was met die skenkers, ek waardeer jou!!

 

Ek hoop en glo ons sal in die toekoms weer saam kan werk.

 

Weereens dankie vir jul ondersteuning in ons diens. Bloed is n kosbare GESKENK wat jy aan iemand gee wat dit nodig het, en jy weet nooit wanneer dit dalk 1 van jou familie lede of vriende is wat dit nodig gaan he nie.

Daar is ook statistiek bewys dat slegs 1% van die populasie bloedskenk, en daar is altyd n tekort aan bloed in die land.

Magda Tesner - Regional Relations Practitioner SANBS

Ek omring my met mense wat graag wil hê “I must succeed in life.”

Martin Swart - Director (Marlan Groep Bpk)

Die advies en professionele hantering van my sake die afgelope 21 jaar is feitik onmeetbaar!
U en u personeel by KLS verdien al die lof wat julle toekom. Ek wil julle ook die versekering gee dat my besigheid, solank ek dit nodig sal kry, by julle sal bly.

Kliparani Boerdery BK (E.B van Wyk)

Hiermee wil ek graag my dank uitspreek vir die kwaliteit diens wat ek ontvang van u kantoor. U personeel is professioneel en stiptelik en dis ’n plesier om met u kantoor besigheid te doen.

Philip Olivier - Agricultural Specialist (Land Bank)

KLS is a true testimony of excellence, skill and service delivery and we are proud to be associated with the firm.

Derek Linde, Group CLO, Suidwes

“The idea that some lives matter less is the root of all that is wrong in the world.” (Dr Paul Farmer) KLS lewer n uitstekende professionele diens, en stap ook die ekstra myl vir hul kliente. Hulle het unieke menseverhoudings met hul kliente en dit maak dat hul ver bo ander soortgelyke firma’s uitstyg.

Nicky van Staden - SAPD

Baie dankie vir ons werkswinkel oor die oordragsprosedure. Dit was baie leersaam en ek dink julle het dit ook so beleef omdat ons so baie vrae gehad het. KLS lewer uitstekende diens en ons sien uit na die volgende opleiding. Dra ook ons dank oor aan die vennote en al die ander aktetiksters. Ons waardeer julle. Farm Expert Groete.

Malinda Scheepers - Principal Farm Expert Properties

I sincerely appreciate the professional and friendly service I receive from each staff member at Kotzé Low Swanepoel. I would recommend this firm to anyone.

Morné Swanepoel - Director (Marne Makelaars)

Kotze Low Swanepoel lewer vriendelike, vinnige en voortreflike diens. Ons is trots om met hulle geassosieer te word.

Martinette Malherbe - Admin (Malemba Boerdery EDMS Bpk)

Ek het onlangs my eerste eiendom gekoop. Alle terme en voorwaardes in die kontrak is deeglik aan my verduidelik en die oordra van die eiendom is spoedig afgehandel. By Kotzé Low Swanepoel, Vryburg kan jy altyd van professionele diens gewaarborg wees.

Werner van Zyl - CFC Office National

Kotzé Low Swanepoel se diens wat ek tot dusver gekry het, is uitstekend.
Die personeel is altyd behulpsaam en vriendelik. Hoogs opgeleide persone wat daar werk, en ek kan enigiemand na hulle verwys, met ’n vrymoedige hart.

Kotzé Low Swanepoel hou ons ook heeltyd op hoogte van wetgewing, regsaspekte, boedels, ens. met hulle nuusbriewe wat maandeliks uitgaan via epos.

Die voorkoms van die kantore spreek duidelik hoe professioneel, netjies en vriendelik die firma is.

Gaan maak gerus ’n draai daar en kry die beste advies vir jou behoeftes.

Jan Brand - Private Client

The most effective law firm I have worked with in my career as a professional land surveyor.  You always know from day to day how your transaction or case is progressing.

Hans Kaderli - TMK Professional Land Surveyors

Kotzé Low Swanepoel hanteer al hulle kliënte met soveel deernis en respek.  Hulle gaan elke dag uit hulle pad om kliëntediens heel bo aan hulle prioriteitslys te hou.  Ons klink ’n glasie op die afgelope 6 jaar se puik diens en treë saam die onbekende toekoms in... sy aan sy.  Saam maak ons deure oop!

Mandi Coetzee - Just Property

Dankie vir die goeie en vriendelike diens wat ek altyd by Kotzé Low Swanepoel ontvang.

Hennie Alberts - Boer(Farmer)